Towermaths is 'n Wiskunde-metodiek wat kinders tussen die ouderdom van 4 en 9 jaar abstrakte wiskunde konsepte leer. Al die sintuie word gestimuleer wat die program pret maak! Die sisiteem is saamgestel vir voorskoolse- en laerskool kinders om basiese Wiskunde beginsels te verstaan en te inplimenteer.